5 Afrikaanse boeke deur bekende skrywers - Langenhoven, van den Heever, ens.

Pricing & History
  • Sold for
    Start Free Trial or Sign In to see what it's worth.
  • Sold Date
  • Source eBay
5 Afrikaanse boeke deur SA skrywers. Ek sou raai dat meeste van hierdie boeke nie meer gedruk word nie. Hierdie boeke is almal oud en in swak toestand, maar kan nog baie goed gelees word. Dit is slegs maar die gewone sleitasie van iets wat oud is. Party boeke was ook waarskynlik voorgeskrewe boeke en is daar notas geskryf in potlood. (Sien foto). Die boeke is almal"hard cover", behalwe die Toneelstuk van Magdalena.1. Vannag kom die ryp deur C.M. van den Heever. Afrikaanse Pers Boekhandel, 1952. Die boek se omslag is los soos gesien kan word in die fotos.2. Kwart voor Middernag deur Anna Enslin. Nasionale Pers Beperk, 1945. Hierdie boek het pragtige wit en swart fotos (sien foto). Hierdie boek is in goeie toestand -- geen potlood merke en goed om te lees.3. Sonde met die bure deur Sagmoedige Neelsie. (Almal se boeke, No. 1). Nasionale Pers, Beperk. 1931. Paar potlood merke, verder goed om te lees.4. Magdalena Retief ('n Toneelstuk) deur Uys Krige. Unie-Volks pers Beperk, 1948. Heelparty wit en swart tekeninge -- baie mooi.5. Herrie op die ou Tremspoor deur C.J. Langenhoven. Tafelberg-Uitgewers1976. Mooi foto van Langenhoven aan begin van die boek.